Reaksie op onveranderde repokoersApril 16, 2025
Reaksie word ontvang op die sentrale bank wat die repokoers onveranderd op 6,75 persent gelaat het. Dit is vroeër ook so deur ekonome voorspel. Kosmos 94.1 Nuus het Cirrus-ekonoom Robert McGregor gesels.