Pluimveebedryf boer goed vorentoe, sê verenigingApril 10, 2025
Die Pluimvee Produsente Vereniging het onlangs sy ledevergadering gehou. Plaaslike produksie gaan van krag tot krag en kan in die plaaslike mark se eier-aanvraag voldoen. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Louis Kleynhans, die vereniging se voorsitter, wat meer inligting gee.