Kabinet keur 2025-jagseisoen goedApril 10, 2025
Inligtingminister Emma Theofelus het die jongste kabinetsbesluite bekendgemaak na hul tweede vergadering op 8 April. Die kabinet het onder andere die aankondiging van die 2025-jagseisoen van 1 Mei tot 31 Augustus vanjaar goedgekeur.
Op plase wat nie met ‘n wildheining omhein is nie, sal die jagseisoen van 1 Junie tot 31 Julie strek.