Rugby: Opwindende Junie vir WelwitschiasApril 5, 2025
Namibiërs kan uitsien na groot Welwitschia-aksie in Junie. Op 14 Junie draf die Namibiese rugbyspan teen Uganda uit en op 21 Junie speel hulle teen die Airlink Pumas. Op 27 Junie kom die Welwitchias in ‘n internasionale toets teen Italië te staan.