Job verloor rooilynsaak, van die hand gewysMarch 27, 2025
Regter Shafimana Ueitele het Job Amupanda se rooilynsaak van die hand gewys. Hy het eers die aansoek dat hy moet onttrek aan die saak bespreek. Dit kom na Job Amupanda ‘n klag by die Geregtelike Dienskommissie teen hom ingedien het en aantygings gemaak dat hy bevooroordeeld is omdat die oud-landbouminister Calle Schlettwein hom, en talle ander, gevrywaar het van grondbelasting in 2006.
Hy het sy uitspraak oor die saak so verwoord.