16 000 verdagtes op borg, is in SA voortvlugtendMarch 26, 2025
Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het aangekondig dat meer as 16 000 beskuldigdes wat borgtog toegestaan is, is voortvlugtend. Hy het op ‘n parlementêre vraag geantwoord dat meer as 4 500 van hierdie sake al langer as vyf jaar onopgelos is, terwyl 262 van die voortvlugtendes buitelandse burgers is. Mchunu het bevestig dat hul sake heropen sal word indien hulle weer aangekeer word, maar het nie die aard van die beweerde misdade aangedui nie.