Stad Windhoek sê oor slaggateMarch 25, 2025

Die onlangse swaar reënval in Windhoek het slaggate vererger, aangesien die reën padoppervlaktes verswak. Die stad se padinfrastruktuur loop deur onder skade, met die reën wat herstelwerk uitdagend maak. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Harold Akwenye, ‘n woordvoerder van die Stad Windhoek, oor wat hulle doen aan die probleem.