‘SA vasgevang in Amerika se magstryd’March 22, 2025
Die buurland se voormalige minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Naledi Pandor, is bekommerd oor Suid-Afrika se posisie te midde van globale magsverskuiwings. Sy het by die Sol Plaatje-universiteit in Kimberley in die Noord-Kaap gemaan die land is vasgevang in Amerika se stryd vir wêreld-oorheersing. Pandor beklemtoon ook die behoefte aan ‘n meer inklusiewe en doeltreffende globale staatsbestuurstelsel om die verskuiwende internasionale dinamiek te hanteer: