Kommer in die VSA met EPA-besnoeiingsMarch 14, 2025
Omgewingsbewustes het president Donald Trump se plan veroordeel om 31 belangrike klimaatsbeleidsrigtings op die lange baan te skuif. Die Omgewingsbeskermingsagentskap het aangekondig hulle gaan alle reëls ophef wat druk uitoefen op kragaanlegte en motorvervaardigers om skoner energie te gebruik. Die Sentrum vir Biologiese Diversiteit se Klimaatsreginstituut sê die Trump-administrasie is vasbeslote om besoedelaars se winste bo menselewens te stel. Die agentskap se woordvoerder, Lee Zeldin, sê hulle sal verbruikers se keuse en die omgewing beskerm: