Dippenaar se appèlsaak vir nou lamgelêMarch 14, 2025
Die appèlsaak van Jandre Dippenaar teen sy skuldigbevinding op ses klagtes van moord en sy 15 jaar tronkstraf is vir nou lamgelê omdat daar foute op sy hofdokumente, soos bladsynommers, foto’s wat in kleur moet wees en nie in die regte grootte is nie. Die staat stel voor in dokumente dat die saak tot 9 April uitgestel word om dokumente te korrigeer en ‘n verhoor datum tussen 3 en 6 Junie met datums tussen in vir die indiening van dokumente. ‘n Besluit word van adjunk regterpresident Nate Ndauendapo verwag.