TransNamib: Fluitjieblasers veilig March 11, 2025

TransNamib het ‘n vertroulike fluitjieblaserlyn bekendgestel om werknemers en belanghebbendes toe te laat om onetiese gedrag, bedrog of korrupsie anoniem aan te meld. Desmond van Jaarsveld, uitvoerende hoof, beklemtoon die lyn se belangrikheid om etiese standaarde te handhaaf en vertroue in die organisasie te herbou. Lede van die publiek kan ook enige bedrieglike sake wat vermoed word, aanmeld. Kendall Swarts, TransNamib se bemarkingsbestuurder, het meer: