Rugby: Dis FNB Wanderers teen FNB Reho Falcon die naweek March 11, 2025
Namibië se Premier Rugbyliga skop die naweek af met FNB Wanderers wat FNB Reho Falcon op Rehoboth aanvat. Kosmos 94.1 Nuus het met Dirk Human, direkteur van rugby by FNB Wanderers, oor dié langverwagte openingswedstryd van die seisoen gesels: