Trump sê prioriteit is om ekonomie te redMarch 5, 2025
President Donald Trump van Amerika sê sy administrasie sal mag terugneem van ʼn burokrasie wat nie aanspreeklikheid aanvaar nie en ware demokrasie in die land herstel. Hy het ʼn gesamentlike vergadering van die Kongres toegespreek. Trump sê hulle het ʼn ekonomiese katastrofe en inflasie-nagmerrie by die vorige administrasie geërf. Hy sê van sy grootste prioriteite is om die ekonomie te red en dramatiese en onmiddellike verligting vir werkende gesinne te bring: