Ekonoom sê oor universele gesondheidsdekking… dink eers mooiMarch 3, 2025

Die regering het die beleid vir universele gesondheidsdekking goedgekeur in ‘n poging om gelyke toegang tot gesondheidsorg vir alle Namibiërs te verseker. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Omu Kakujaha-Matundu van die Universiteit van Namibië se ekonomiese departement, gepraat oor hoe realisties dié beleid is.