12 Mei-beweging kry momentum March 3, 2025
Die voormalige adjunk-uitvoerende direkteur vir water in die landbouministerie, dr. Elijah Ngurare, het destyds, as lid van die Swapo-jeugliga die 12 Mei-beweging, die verjaarsdag van stigterspresident Sam Nujoma, van stapel gestuur. Onlangs het die huidige jeugliga ook gesê die beweging sal momentum kry. Kosmos 94.1 Nuus het met Ngurare by Nujoma se begrafnis by Helde-akker gepraat oor die beweging.
Hy voeg by dat dit uiters belangrik is dat ‘n verenigde Namibiese jeug die geskiedenis ken.