GOOD vra BIG vir hoë werkloosheidFebruary 19, 2025
Die GOOD-party sê die werkloosheidskoers bly hardnekkig hoog op 31,9-persent, en versoek die regering om ‘n maatskaplike veiligheidsvangnet te verskaf. Die party waarsku daar is tans 8 miljoen mense sonder ‘n inkomste en moedelose werksoekers toon ‘n toename van 111 000. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, vra die regering van nasionale eenheid om ‘n basiese inkomstetoelaag van minstens1 000 Suid-Afrikaanse rand per maand in te stel: