Skuld kos minder met repokoers verlaging February 13, 2025

Die repokoers is met 25 basispunte afgebring na 6,75 persent, wat besighede en huishoudings ‘n ekonomiese blaaskans gee. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Salomo Hei, die besturende direkteur van High Economic Intelligence, wat sê die verlaging is ‘n goeie teken in die korttermyn. Hei het meer.