Dramatiese gelykmaker vir Everton teen Liverpool laat hulle gelykop eindig February 13, 2025

Liverpool het sy kans verbrou om met nege boaan die tabel van die Engelse Premierliga te eindig toe hy en Everton op Goodison-park gelykop geëindig het met twee-elk. Beto het Everton gou laat voorloop, maar die Reds het dadelik ‘n gelykmaker van Alexis Mac Allister aangeteken. Mohamed Salah se oënskynlike wendoel vir Liverpool was van korte duur en James Tarkowski het dit in die 98ste minuut gelykgemaak. David Moyes van Everton sê dit was ‘n interessante Merseyside-derby: