Reaksie op repokoers verlagingFebruary 12, 2025
Reaksie word ontvang op die repokoers wat vanoggend met 25 basispunte na 6,75 persent verlaag is. Die goewerneur van die sentrale bank Johannes !Gawaxab het die aankondiging gemaak. Una-ekonoom dr. Omu Kakujaha-Matundu het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.