Kommer oor vaardighede soos 20 000 navrae vir emigrasie na VSA ontvang isFebruary 10, 2025
Die Suid-Afrikaanse Sakekamer in Amerika sê hy het meer as 20 000 navrae van Suid-Afrikaners ontvang wat hulle in Amerika wil hervestig. Dit volg nadat Amerika se president, Donald Trump, Vrydag met ‘n uitvoerende bevel hulp aan Suid-Afrika opgeskort het en die hervestiging van Afrikaners in Amerika prioritiseer wat slagoffers is van rasse-diskriminasie. Die sakekamer-president, Neil Diamond, het aan die SAUK gesê ‘n massa-uittog van vaardige professionele boere uit Suid-Afrika kan moontlik plaasvind: