Savannah en Mmoloki vat Supranational krone

Savannah Pereira en Mmoloki Samoka is as Mej. en Mnr. Supranational Namibia by ‘n glans geleentheid in die hoofstad gekroon. Die twee sal Namibië in Junie in Malopolska inPole verteenwoordig vir die wêreld kroon. Kosmos 94.1 se eie Jean-Louis Knouwds het in 2022 die eerste Mnr. Suprationational Namibia gewen en was Saterdagaand een van die beoordeelaars.