Hardap: Dis goed oor besproeiing maar dam moet tot 100% kan volloop

Reaksie word ontvang op die hervatting van besproeiing by die Hardapdam. Terwyl al die produsente gelukkig is, maak dit ook ‘n reuse-verskil vir die melkplaas van Ohlthaver en List wat self aanplantings doen en sy voer by die produsente aankoop. Die maatskappy se uitvoerende hoof Sven Thieme het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en voeg by, werk moet gedoen word om toe te laat dat die dam weer 100 persent vol kan loop.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *