Skietstilstand moes lankal in Gaza gebeur het – VNDecember 20, 2024

Die Verenigde Nasies sê ‘n wapenstilstand in Gaza moes lankal gebeur het, met meer as 45 000 Palestyne wat volgens berigte dood is. Dit kom te midde van Egipte wat gasheer is vir die leiers van agt lande met ʼn Moslem-meerderheid. Die adjunk-sekretaris-generaal van die VN, Mohamed Khaled Khiari, veroordeel die bombardering deur Israelse magte. Hy sê bemiddelingspogings deur Amerika, Katar en Egipte toon belofte maar gevegte duur voort en eis onskuldige lewens:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *