Ontleder lê verkiesingsinspeksie-proses uitDecember 18, 2024

Die politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die proses met die inspeksie van die verkiesingsmateriaal. Die hof het gelas dat die partye vandag en môre het om al hulle inspeksies te doen. Dit kom na ‘n aansoek deur die IPC en die LPM.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *