Teenkorrupsie instellings moet versterk – CyrilDecember 17, 2024
President Cyril Ramaphosa sê die regering van nasionale eenheid het inklusiewe groei, werkskepping en transformasie vooropgestel. Ramaphosa sê die regering het ook die stryd teen armoede en die bou van ‘n bekwame ontwikkelingstaat eerste gestel. Hy sê die versterking van instellings wat korrupsie en misdaad moet beveg is noodsaaklik: