City kan net nie ‘n wen kry nieDecember 12, 2024
Manchester City is met 2-0 deur Juventus gewen en kan vroeg uitgeskakel word in die Kampioenliga. Die jongste nederlaag beteken City kon net een van hulle laaste drie wedstryde wen, en het sewe verloor. Intussen het Arsenal Monaco 3-0 geklop en kom nader aan kwalifisering vir die laaste 16. Daar was oorwinnings vir Barcelona, Atlético Madrid en AC Milan. Ilkay Gundogan van City sê hulle kry nie die basiese dinge op die oomblik reg nie: