Staatsdienskommissie hou allerbelangrike jaarlikse rede vandag
Die voorsitter van die Staatsdienskommissie se jaarlikse rede vind vandag plaas en is noodsaaklik om die kommissie se visie in ooreenstemming met strategiese planne uiteen te sit. Dit hersien ook die aktiwiteite wat die afgelope jare onderneem is, gee besonderhede oor planne vir die komende jaar en deel die jaarverslag. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Chalo Chainda, die kommissie se mediaverteenwoordiger, wat meer deel.