Ons is in ‘n ernstige penarie – Itula 

Die IPC-leier dr. Panduleni Itula het eksklusief met plaaslike joernalis Jemima Beukes gepraat oor sy planne om die hof te nader. Hy sê hy stel nie belang in die uitslae van die verkiesing nie en hoop om teen laatste Vrydag hofdokumente in te dien. 

Hy voeg by die land sal in ‘n penarie wees sou ons 21 Maart bereik sonder ‘n oplossing na die afgelope verkiesings.