Israel-Hezbollah vyandighede: Daar’s geen rede tot kommer 

Israel het lugaanvalle in die Nabatieh-distrik in die suide van Libanon uitgevoer waarin nege mense dood is. Dit volg nadat Hezbollah twee vuurpyle afgevuur het naby ʼn militêre basis in die betwiste Mount Dov-area op die Israel-Libanon-grens. Die twee kante beskuldig mekaar van die oortreding van die skietstilstand-ooreenkoms. Die Amerikaanse woordvoerder vir Buitelandse Sake, Matthew Miller, sê die skietstilstand is steeds van krag en die Amerikaans-geleide toepassingsmeganisme sal die skendings hanteer: