Napha herdenk 50 jaar, sooispit geleentheid in DesemberNovember 1, 2024
Die Namibiese Professionele Jagtersvereniging vier sy 50ste bestaansjaar van 2 tot 4 Desember. Die jagvereniging is in 1974 gestig om jag te bevorder en die land as jagbestemming internasionaal te vestig. Kosmos 94.1 Nuus het met Kristin Maritz van Napha gesels.