Visfees belangrik vir Henties se ekonomieAugust 25, 2024
Die 2024 Visfees was ‘n groot sukses en het goed afgeloop. Die tipe byeenkoms is baie belangrik vir kleiner dorpe, ook elders in die land, omdat dit ‘n finansiële inspuiting is. Kosmos 94.1 was deel van vanjaar se Visfees en het met Hentiesbaai se burgemeester Lewies Vermaak gesels oor die belangrikheid van die geleentheid.