Agoa-verlenging goed vir NamibiëJanuary 17, 2024

Die Cirrus-ekonoom, Robert McGregor, het Amerika se verlenging van die Agoa-ooreenkoms vir nog tien jaar verwelkom. Hy benadruk die voordele vir die Afrika-handelsmark en sê meer as 30 Afrika-lande sal steeds belastingvrye uitvoere na die Amerikaanse mark geniet. McGregor wys ook op die positiewe uitwerking van dié verlenging op Namibië, wat na September 2025 ‘n verdere tien jaar toegang sal hê tot die Amerikaanse mark: