Sunak weier om kommentaar te lewer oor Sharp van BBC se bedanking
Die Britse premier Rishi Sunak wou geen kommentaar lewer oor die bedanking van Richard Sharp, voorsitter van die BBC, lewer nie. Sky News het hom ook gevra oor die volgende aanstelling en of hy sat is om sy voorganger Boris Johnson se gemors moet skoonmaak. Sharp het bedank omdat hy waarborge gereël het vir ‘n 800 000 pond lening aan Johnson. Sunak sê hy fokus op dienste vir die Britse volk.