Beurtkrag: Wat van Inligtingstegnologie leerders se eksamens?October 25, 2022

Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, vra dat Eskom beurtkrag opskort ter wille van matrieks wat vandag en môre hulle praktiese eksamen aflê. Meer as 11 000 leerders sal vandag hulle matriek-eksamen begin met die praktiese vraestel in Rekenaar-toepassings-tegnologie, terwyl 927 leerders môre hulle praktiese eksamen in Inligtings-tegnologie sal aflê. Maynier sê hulle het egter noodmaatreëls gereed vir beurtkrag: