Namibiese polisie vra die hulp van die publiek om ‘n een maand oue baba te identifiseer wat vermoedelik vermoor isJanuary 8, 2022

Die Namibiese polisie in die Omusatistreek vra die publiek om hulle te help om ‘n een maand oue baba te identifiseer wat vermoedelik vermoor is en toe in ‘n plastieksak geplaas en weggegooi is by ‘n stortingsterrein by die Uukwalumbe-nedersetting in die Okahao-kiesafdeling. Intussen was Namibië se enigste teenmisdaad realiteitsprogram Copps 94.1 met borge en die Windhoekse Stadspolisie gisteraand oudergewoonte tussen agtuur en middernag op grondvlak in die hoofstad bedrywig soos Francois Lottering berig.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *