Kaapstad plant 300 planteJune 7, 2021

Die Stad Kaapstad se departement vir ontspanning en parke het ter viering van Wêreldomgewingsdag 300 plante geplant om die seisoenale vleiland in die Jack Muller Park in Bellville te herstel. Die vleiland is tans oorgroei met die indringer-kikoejoegras. Die burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsdienste en gesondheid, Zahid Badroodien, sê die park is ‘n belangrike tipe habitat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *