Blou Bul se appèl mislukJune 7, 2021
Die voormalige Blou Bul-speler Joseph Ntshongwana se appèl teen sy skuldigbevinding en vonnis het misluk. Hy is in 2014 vyf lewenslange vonnisse in die hooggeregshof in Durban opgelê weens vier moorde en een verkragting.