ANC distansieer hom van die uitlek van klankgreep van president Ramaphosa met ZumaApril 10, 2021
Die ANC het hom gedistansieer van die uitlek van ‘n klankgreep van president Cyril Ramaphosa wat met die voormalige president Jacob Zuma praat tydens die geslote vergadering met die party se top ses. In die klankgreep kan Ramaphosa gehoor word wat sê hy respekteer Zuma en sy voorganger, Thabo Mbeki