20 onwettige myners met AK’s, gewere, ammunisie gevang

Na weke se ondersoeke na vermeende onwettige mynbedrywighede in Stilfontein in Noordwes, het die polisie 20 mense by ‘n onwettige myn in hegtenis geneem. Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogale, sê owerhede het beslag gelê op 15 AK-47’s, ses jaggewere, twee haelgewere, ‘n R5, bokse vol ammunisie en plofstof, en ‘n onbekende bedrag geld: