12 seuns, 3 minderjarige meisies spandeer nag in selle op Copps 94.1

Die Copps 94.1-program het Vrydagaand aan die kus in Walvisbaai plaasgevind. Volgens Jean Louis Knouwds, wat op grondvlak was, het die aand stil begin maar, 12 seuns is betrap met drie minderjarige meisies en almal het die nag in die selle deurgebring…