10 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 10 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Swakopmund het 2, en die res kom landwyd voor. Daar is steeds 228 aktiewe gevalle uit ‘n kumulatiewe totaal van 129 009. Die totale sterftesyfer is tans 3 563